Psalm 119:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 Kyk! Ek het na u bevele verlang.+Hou my in die lewe in u regverdigheid.+ Psalm 119:69 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 69 Die vermeteles het my met leuens beswadder.+Wat my betref, met my hele hart sal ek u bevele bewaar.+
69 Die vermeteles het my met leuens beswadder.+Wat my betref, met my hele hart sal ek u bevele bewaar.+