Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 13:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Julle daarenteen beswadder met leuens;+

      Julle is almal kwaksalwers.+

  • Psalm 86:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 O God, die vermeteles het teen my opgestaan;+

      En die vergadering van tiranne het my siel gesoek,+

      En hulle het u nie voor hulle gestel nie.+

  • Psalm 109:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Want die mond van die goddelose en die mond van bedrog het teen my oopgegaan.+

      Hulle het met ’n leuenagtige tong van my gepraat;+

  • Psalm 119:51
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 51 Die vermeteles het my tot die uiterste bespot.+

      Van u wet het ek nie afgewyk nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel