Psalm 25:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 My oë is voortdurend op Jehovah,+Want hý haal my voete uit die net.+ Psalm 121:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 121 Ek sal my oë na die berge opslaan.+Waarvandaan sal my hulp kom?+ Psalm 141:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 My oë is egter op u,+ o Jehovah, die Soewereine Heer.+Tot u het ek my toevlug geneem.+Moenie my siel uitgiet nie.+ Lukas 18:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Maar die belastinggaarder, wat op ’n afstand gestaan het, wou nie eens sy oë na die hemel opslaan nie, maar het op sy bors bly slaan+ en gesê: ‘O God, wees my, ’n sondaar, genadig.’+
8 My oë is egter op u,+ o Jehovah, die Soewereine Heer.+Tot u het ek my toevlug geneem.+Moenie my siel uitgiet nie.+
13 Maar die belastinggaarder, wat op ’n afstand gestaan het, wou nie eens sy oë na die hemel opslaan nie, maar het op sy bors bly slaan+ en gesê: ‘O God, wees my, ’n sondaar, genadig.’+