Psalm 118:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Jy het my hard gestamp, sodat ek moes val,+Maar Jehovah het my gehelp.+ Psalm 125:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want die septer van goddeloosheid sal nie bly rus+ op die gebied wat deur die lot aan die regverdiges toegewys is nie,Sodat die regverdiges nie hulle hand na enige onreg sal uitsteek nie.+ Johannes 16:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Ek het hierdie dinge vir julle gesê sodat julle deur middel van my vrede kan hê.+ In die wêreld het julle verdrukking, maar skep moed! Ek het die wêreld oorwin.”+
3 Want die septer van goddeloosheid sal nie bly rus+ op die gebied wat deur die lot aan die regverdiges toegewys is nie,Sodat die regverdiges nie hulle hand na enige onreg sal uitsteek nie.+
33 Ek het hierdie dinge vir julle gesê sodat julle deur middel van my vrede kan hê.+ In die wêreld het julle verdrukking, maar skep moed! Ek het die wêreld oorwin.”+