Psalm 4:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 In vrede sal ek gaan lê en ook slaap,+Want u alleen, o Jehovah, laat my in veiligheid woon.+ Psalm 127:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Dit is tevergeefs dat julle vroeg opstaan,+Dat julle laat gaan sit,+Dat julle voedsel met pyn eet.+Net so gee hy slaap aan sy geliefde.+ Spreuke 3:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Wanneer jy ook al gaan lê, sal jy nie beangs wees nie;+ en jy sal beslis gaan lê, en jou slaap sal aangenaam wees.+
2 Dit is tevergeefs dat julle vroeg opstaan,+Dat julle laat gaan sit,+Dat julle voedsel met pyn eet.+Net so gee hy slaap aan sy geliefde.+
24 Wanneer jy ook al gaan lê, sal jy nie beangs wees nie;+ en jy sal beslis gaan lê, en jou slaap sal aangenaam wees.+