21 En watter ander nasie op die aarde is soos u volk Israel,+ wat die ware God vir hom as ’n volk gaan verlos het,+ om aan u ’n naam van groot dade+ en vreesinboesemende dinge toe te ken deur nasies te verdryf+ voor u volk uit wat u uit Egipte verlos het?