Psalm 35:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Onder die afvallige spotters vir ’n koek+Was daar ’n gekners van hulle tande, ja, teen my.+ Matteus 5:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “Gelukkig is julle wanneer mense julle smaad+ en julle vervolg+ en valslik allerhande goddelose dinge teen julle sê ter wille van my. Matteus 9:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 het Jesus begin sê: “Verlaat die plek, want die dogtertjie het nie gesterf nie, maar sy slaap.”+ Hierop het hulle hom begin uitlag.+ Lukas 16:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En die Fariseërs, wat liefhebbers van geld was, het na al hierdie dinge geluister, en hulle het hom begin uitlag.+
11 “Gelukkig is julle wanneer mense julle smaad+ en julle vervolg+ en valslik allerhande goddelose dinge teen julle sê ter wille van my.
24 het Jesus begin sê: “Verlaat die plek, want die dogtertjie het nie gesterf nie, maar sy slaap.”+ Hierop het hulle hom begin uitlag.+
14 En die Fariseërs, wat liefhebbers van geld was, het na al hierdie dinge geluister, en hulle het hom begin uitlag.+