Job 34:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Wanneer hy rus verskaf, wie kan dan veroordeel?En wanneer hy sy aangesig verberg,+ wie kan hom aanskou,Hetsy vir ’n nasie+ of ’n mens, wat dieselfde is? Esegiël 34:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En ek sal hulle uit die volke uitlei+ en hulle uit die lande bymekaarmaak en hulle in hulle land bring+ en hulle op die berge van Israel laat wei, by die stroombeddings en by al die woonplekke van die land.+
29 Wanneer hy rus verskaf, wie kan dan veroordeel?En wanneer hy sy aangesig verberg,+ wie kan hom aanskou,Hetsy vir ’n nasie+ of ’n mens, wat dieselfde is?
13 En ek sal hulle uit die volke uitlei+ en hulle uit die lande bymekaarmaak en hulle in hulle land bring+ en hulle op die berge van Israel laat wei, by die stroombeddings en by al die woonplekke van die land.+