Jeremia 29:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 “‘En julle sal my soek en vind,+ want julle sal my met julle hele hart soek.+ Daniël 9:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En ek het my aangesig+ tot Jehovah, die ware God, gerig om hom te soek met gebed+ en met dringende versoeke, met gevas en sak en as.+ Matteus 7:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “Hou aan vra,+ en vir julle sal gegee word; hou aan soek, en julle sal vind; hou aan klop,+ en vir julle sal oopgemaak word.
3 En ek het my aangesig+ tot Jehovah, die ware God, gerig om hom te soek met gebed+ en met dringende versoeke, met gevas en sak en as.+
7 “Hou aan vra,+ en vir julle sal gegee word; hou aan soek, en julle sal vind; hou aan klop,+ en vir julle sal oopgemaak word.