Psalm 4:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Antwoord my wanneer ek roep, o my regverdige God.+In die benoudheid moet u vir my groot ruimte maak.Betoon guns aan my+ en verhoor my gebed. Psalm 130:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 O Jehovah, hoor tog my stem.+Laat u ore ag gee op die stem van my dringende versoeke.+
4 Antwoord my wanneer ek roep, o my regverdige God.+In die benoudheid moet u vir my groot ruimte maak.Betoon guns aan my+ en verhoor my gebed.