Psalm 6:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Van kwelling het my oog swak geword,+Dit het oud geword weens almal wat my vyandiggesind is.+ Matteus 10:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En julle sal weens my naam vir alle mense voorwerpe van haat wees;+ maar wie tot die einde toe volhard het, hy sal gered word.+ Matteus 24:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “Dan sal mense julle aan verdrukking+ oorlewer en julle doodmaak,+ en julle sal weens my naam+ vir al die nasies voorwerpe van haat+ wees. Lukas 21:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 en julle sal weens my naam vir alle mense voorwerpe van haat wees.+
22 En julle sal weens my naam vir alle mense voorwerpe van haat wees;+ maar wie tot die einde toe volhard het, hy sal gered word.+
9 “Dan sal mense julle aan verdrukking+ oorlewer en julle doodmaak,+ en julle sal weens my naam+ vir al die nasies voorwerpe van haat+ wees.