Spreuke 10:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Wie met ’n trae hand werk, sal arm wees,+ maar die hand van die vlytige sal ryk maak.+ Spreuke 23:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Want ’n dronkaard en ’n vraat sal in armoede verval,+ en lomerigheid sal ’n mens vodde laat dra.+ Spreuke 27:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 ’n Siel wat versadig is, sal heuningstroop vertrap, maar vir ’n honger siel is alles wat bitter is, soet.+ 2 Tessalonisense 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Trouens, ook toe ons by julle was, het ons julle herhaaldelik beveel:+ “As iemand nie wil werk nie, laat hom dan ook nie eet nie.”+
7 ’n Siel wat versadig is, sal heuningstroop vertrap, maar vir ’n honger siel is alles wat bitter is, soet.+
10 Trouens, ook toe ons by julle was, het ons julle herhaaldelik beveel:+ “As iemand nie wil werk nie, laat hom dan ook nie eet nie.”+