1 Korintiërs 11:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Wanneer ons egter geoordeel word,+ word ons deur Jehovah gedissiplineer,+ sodat ons nie saam met die wêreld+ veroordeel sal word nie.+ Hebreërs 12:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 want Jehovah dissiplineer hom wat hy liefhet; ja, hy gesel elkeen wat hy as ’n seun aanneem.”+ Openbaring 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 “‘Almal vir wie ek geneentheid het, wys ek tereg en dissiplineer ek.+ Wees dus ywerig en toon berou.+
32 Wanneer ons egter geoordeel word,+ word ons deur Jehovah gedissiplineer,+ sodat ons nie saam met die wêreld+ veroordeel sal word nie.+
19 “‘Almal vir wie ek geneentheid het, wys ek tereg en dissiplineer ek.+ Wees dus ywerig en toon berou.+