Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 3
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Openbaring 3:1

Kruisverwysings

  • +Op 2:1
  • +Op 1:4; 4:5
  • +Op 1:16
  • +Jak 2:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/1/15, bl. 30

    2003/5/15, bl. 16-17

    Openbaring se klimaks, bl. 30, 54-55

Openbaring 3:2

Kruisverwysings

  • +Lu 21:34; Ef 5:15; 1Te 5:6
  • +Lu 22:32; Han 18:23
  • +2Kor 6:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 55-56

Openbaring 3:3

Kruisverwysings

  • +Mt 10:8
  • +Lu 21:36; Flp 2:16
  • +Mt 3:8; 2Kor 7:11
  • +Ef 5:14
  • +Op 16:15
  • +Mt 24:42; Lu 12:39

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/5/1, bl. 13-14

    2003/5/15, bl. 17

    Openbaring se klimaks, bl. 31-32, 55-56

Openbaring 3:4

Kruisverwysings

  • +Spr 10:7; 22:1; Pr 7:1
  • +Jak 1:27
  • +Op 3:18; 6:11
  • +Ef 4:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 56

    Die Wagtoring,

    2003/5/15, bl. 17

Openbaring 3:5

Kruisverwysings

  • +1Jo 5:4
  • +Op 4:4; 19:8
  • +Flp 4:3; Op 21:27
  • +Mt 10:32; Mr 8:38
  • +Lu 12:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/11/1, bl. 15

    2003/5/15, bl. 17

    1987/9/1, bl. 29

    Openbaring se klimaks, bl. 56, 102-103

Openbaring 3:6

Kruisverwysings

  • +1Jo 4:2

Openbaring 3:7

Kruisverwysings

  • +Op 2:1
  • +Joh 6:69; Han 3:14; Heb 7:26
  • +Op 3:14; 19:11
  • +Jes 22:22; Lu 1:32

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/1/15, bl. 31

    2003/5/15, bl. 17

    Openbaring se klimaks, bl. 58-60, 63

Openbaring 3:8

Kruisverwysings

  • +Op 2:2
  • +1Kor 16:9; 2Kor 2:12
  • +Mt 25:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 60-61, 62-65

    Die Wagtoring,

    2003/5/15, bl. 17

    1989/4/1, bl. 12

Openbaring 3:9

Kruisverwysings

  • +Ro 2:28; Op 2:9
  • +Joh 8:44
  • +Jes 60:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 60-62, 63-64

Openbaring 3:10

Kruisverwysings

  • +Lu 8:15; 21:19; 2Ti 2:12; Heb 10:36; 12:3
  • +2Te 3:3; 2Pe 2:9
  • +Mt 24:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 31-32, 61-62

    Die Wagtoring,

    2003/5/15, bl. 18

    1999/12/1, bl. 16

Openbaring 3:11

Kruisverwysings

  • +Op 2:16
  • +Op 2:10
  • +Jak 1:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/3/15, bl. 21

    2003/5/15, bl. 18

    Openbaring se klimaks, bl. 61

Openbaring 3:12

Kruisverwysings

  • +2Kr 3:17
  • +1Kor 3:16; Ef 2:21; 1Pe 2:5
  • +Mt 27:46; Joh 20:17
  • +Heb 12:22; Op 21:2
  • +Op 14:1; 19:12; 22:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Antwoorde op Bybelvrae, artikel 145

    Die Wagtoring,

    2009/1/15, bl. 31

    2003/5/15, bl. 18-19

    Openbaring se klimaks, bl. 64-65, 280, 292

Openbaring 3:13

Kruisverwysings

  • +1Jo 4:2

Openbaring 3:14

Kruisverwysings

  • +Kol 4:16
  • +2Kor 1:20
  • +Heb 3:6; Op 1:5
  • +Joh 1:14; Op 19:11
  • +Joh 18:37; 1Ti 6:13
  • +Spr 8:22; Kol 1:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/6/1, bl. 27

    2008/12/15, bl. 13

    2003/5/15, bl. 19

    Openbaring se klimaks, bl. 66-67

    Redenering, bl. 99

    Drie-eenheid, bl. 14

Openbaring 3:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 66-67

    Die Wagtoring,

    2003/5/15, bl. 19

    1989/4/1, bl. 13

Openbaring 3:16

Kruisverwysings

  • +Ps 69:9; 2Kor 9:2
  • +Spr 25:13, 25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 66-67

    Die Wagtoring,

    2003/5/15, bl. 19

Openbaring 3:17

Kruisverwysings

  • +Ho 12:8; 1Kor 4:8
  • +2Pe 1:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2019/10, bl. 27-28

    Die Wagtoring,

    2006/1/1, bl. 22

    1989/4/1, bl. 13

    Openbaring se klimaks, bl. 67-68

Openbaring 3:18

Kruisverwysings

  • +Job 23:10; 1Pe 1:7
  • +Op 16:15
  • +Ps 19:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/1/15, bl. 31

    2007/3/15, bl. 14

    2003/5/15, bl. 19

    2002/10/1, bl. 21-22

    2001/12/15, bl. 32

    Openbaring se klimaks, bl. 68-71

Openbaring 3:19

Kruisverwysings

  • +Spr 3:12
  • +Op 2:5; 3:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 71

    Die Wagtoring,

    2003/5/15, bl. 19

Openbaring 3:20

Kruisverwysings

  • +Jak 5:9
  • +Lu 12:36

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 71-72

    Die Wagtoring,

    2003/5/15, bl. 19-20

Openbaring 3:21

Kruisverwysings

  • +1Jo 5:4; Op 2:26; 12:11
  • +Mt 19:28; Lu 22:30
  • +Jes 66:1
  • +Heb 10:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 72-73

    Die Wagtoring,

    2003/5/15, bl. 20

Openbaring 3:22

Kruisverwysings

  • +Op 2:7
  • +Op 1:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 73

    Die Wagtoring (1989),

    1989/4/1, bl. 14

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Op. 3:1Op 2:1
Op. 3:1Op 1:4; 4:5
Op. 3:1Op 1:16
Op. 3:1Jak 2:26
Op. 3:2Lu 21:34; Ef 5:15; 1Te 5:6
Op. 3:2Lu 22:32; Han 18:23
Op. 3:22Kor 6:1
Op. 3:3Mt 10:8
Op. 3:3Lu 21:36; Flp 2:16
Op. 3:3Mt 3:8; 2Kor 7:11
Op. 3:3Ef 5:14
Op. 3:3Op 16:15
Op. 3:3Mt 24:42; Lu 12:39
Op. 3:4Spr 10:7; 22:1; Pr 7:1
Op. 3:4Jak 1:27
Op. 3:4Op 3:18; 6:11
Op. 3:4Ef 4:1
Op. 3:51Jo 5:4
Op. 3:5Op 4:4; 19:8
Op. 3:5Flp 4:3; Op 21:27
Op. 3:5Mt 10:32; Mr 8:38
Op. 3:5Lu 12:8
Op. 3:61Jo 4:2
Op. 3:7Op 2:1
Op. 3:7Joh 6:69; Han 3:14; Heb 7:26
Op. 3:7Op 3:14; 19:11
Op. 3:7Jes 22:22; Lu 1:32
Op. 3:8Op 2:2
Op. 3:81Kor 16:9; 2Kor 2:12
Op. 3:8Mt 25:21
Op. 3:9Ro 2:28; Op 2:9
Op. 3:9Joh 8:44
Op. 3:9Jes 60:14
Op. 3:10Lu 8:15; 21:19; 2Ti 2:12; Heb 10:36; 12:3
Op. 3:102Te 3:3; 2Pe 2:9
Op. 3:10Mt 24:21
Op. 3:11Op 2:16
Op. 3:11Op 2:10
Op. 3:11Jak 1:12
Op. 3:122Kr 3:17
Op. 3:121Kor 3:16; Ef 2:21; 1Pe 2:5
Op. 3:12Mt 27:46; Joh 20:17
Op. 3:12Heb 12:22; Op 21:2
Op. 3:12Op 14:1; 19:12; 22:4
Op. 3:131Jo 4:2
Op. 3:14Kol 4:16
Op. 3:142Kor 1:20
Op. 3:14Heb 3:6; Op 1:5
Op. 3:14Joh 1:14; Op 19:11
Op. 3:14Joh 18:37; 1Ti 6:13
Op. 3:14Spr 8:22; Kol 1:15
Op. 3:16Ps 69:9; 2Kor 9:2
Op. 3:16Spr 25:13, 25
Op. 3:17Ho 12:8; 1Kor 4:8
Op. 3:172Pe 1:9
Op. 3:18Job 23:10; 1Pe 1:7
Op. 3:18Op 16:15
Op. 3:18Ps 19:8
Op. 3:19Spr 3:12
Op. 3:19Op 2:5; 3:3
Op. 3:20Jak 5:9
Op. 3:20Lu 12:36
Op. 3:211Jo 5:4; Op 2:26; 12:11
Op. 3:21Mt 19:28; Lu 22:30
Op. 3:21Jes 66:1
Op. 3:21Heb 10:12
Op. 3:22Op 2:7
Op. 3:22Op 1:11
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Openbaring 3:1-22

Openbaring

3 “En skryf aan die engel+ van die gemeente in Sardis: Hierdie dinge sê hy wat die sewe geeste+ van God en die sewe sterre het:+ ‘Ek ken jou dade, dat jy die naam het dat jy lewend is, maar jy is dood.+ 2 Word waaksaam,+ en versterk+ die oorblywende dinge wat op die punt was om te sterf, want ek het nie gevind dat jou dade ten volle voor my God verrig is nie.+ 3 Onthou dan hoe jy ontvang+ en hoe jy gehoor het, en hou aan om dit te bewaar,+ en toon berou.+ Waarlik, tensy jy wakker word,+ sal ek soos ’n dief kom,+ en jy sal glad nie weet in watter uur ek op jou sal afkom nie.+

4 “‘Jy het nietemin ’n paar name+ in Sardis wat nie hulle boklere verontreinig het nie,+ en hulle sal in wittes saam met my wandel,+ omdat hulle dit waardig is.+ 5 Hy wat oorwin,+ sal so geklee word in wit boklere;+ en ek sal sy naam hoegenaamd nie uit die boek van die lewe uitwis nie,+ maar ek sal sy naam voor my Vader+ en voor sy engele erken.+ 6 Laat die een wat ’n oor het, hoor wat die gees+ vir die gemeentes sê.’

7 “En skryf aan die engel+ van die gemeente in Filadelʹfia: Hierdie dinge sê hy wat heilig is,+ wat waaragtig is,+ wat die sleutel van Dawid het,+ wat oopmaak sodat niemand sal sluit nie, en sluit sodat niemand oopmaak nie: 8 ‘Ek ken jou dade+—kyk! ek het ’n geopende deur voor jou gestel,+ wat niemand kan sluit nie—dat jy ’n bietjie krag het, en jy het my woord bewaar en my naam nie verloën nie.+ 9 Kyk! Ek sal dié gee wat uit die sinagoge van Satan is, wat sê dat hulle Jode is,+ en dit tog nie is nie maar lieg+—kyk! ek sal hulle laat kom en voor jou voete hulde laat bewys+ en hulle laat weet dat ek jou liefgehad het. 10 Omdat jy die woord oor my volharding bewaar het,+ sal ek jou ook bewaar+ van die uur van beproewing, wat oor die hele bewoonde aarde gaan kom om dié wat op die aarde woon, op die proef te stel.+ 11 Ek kom gou.+ Hou vas wat jy het,+ sodat niemand jou kroon wegneem nie.+

12 “‘Die een wat oorwin—ek sal hom ’n pilaar+ in die tempel+ van my God maak,+ en hy sal daar hoegenaamd nie meer uitgaan nie, en ek sal op hom die naam van my God skryf en die naam van die stad van my God, die nuwe Jerusalem,+ wat van my God af uit die hemel neerdaal, en my nuwe naam.+ 13 Laat die een wat ’n oor het, hoor wat die gees+ vir die gemeentes sê.’

14 “En skryf aan die engel van die gemeente in Laodiseʹa:+ Hierdie dinge sê die Amen,+ die getroue+ en waaragtige+ getuie,+ die begin van die skepping deur God:+ 15 ‘Ek ken jou dade, dat jy nie koud of warm is nie. Ek wens jy was koud of anders warm. 16 Omdat jy dan nou lou is en nie warm+ of koud nie,+ gaan ek jou uit my mond uitbraak. 17 Omdat jy sê: “Ek is ryk+ en het rykdom verwerf en het hoegenaamd niks nodig nie”, maar jy nie weet dat jy ellendig en bejammerenswaardig en arm en blind+ en naak is nie, 18 raai ek jou aan om by my goud te koop+ wat deur vuur gelouter is, sodat jy ryk kan word, en wit boklere, sodat jy geklee kan word en die skande van jou naaktheid nie openbaar word nie,+ en oogsalf om in jou oë te smeer,+ sodat jy kan sien.

19 “‘Almal vir wie ek geneentheid het, wys ek tereg en dissiplineer ek.+ Wees dus ywerig en toon berou.+ 20 Kyk! Ek staan by die deur+ en klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak,+ sal ek in sy huis inkom en die aandmaal saam met hom eet, en hy saam met my. 21 Aan die een wat oorwin,+ sal ek gee om saam met my op my troon te sit,+ net soos ek oorwin het en saam met my Vader op sy troon+ gaan sit het.+ 22 Laat die een wat ’n oor het, hoor wat die gees+ vir die gemeentes sê.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel