Spreuke 8:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Al die woorde van my mond is in regverdigheid gespreek.+ Daarin is niks wat verdraaid of verdorwe is nie.+ 1 Petrus 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Lê dan alle slegtheid+ en alle bedrog en huigelary en afgunstighede en allerhande kwaadsprekery af,+
8 Al die woorde van my mond is in regverdigheid gespreek.+ Daarin is niks wat verdraaid of verdorwe is nie.+
2 Lê dan alle slegtheid+ en alle bedrog en huigelary en afgunstighede en allerhande kwaadsprekery af,+