Galasiërs 5:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 afgunstighede, dronkenskap,+ swelgerye en soortgelyke dinge. Aangaande hierdie dinge waarsku ek julle vooruit, net soos ek julle reeds vooruit gewaarsku het, dat dié wat sulke dinge beoefen,+ God se koninkryk nie sal beërf nie.+ Efesiërs 4:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 dat julle die ou persoonlikheid moet aflê,+ wat met julle vroeëre lewenswandel ooreenkom en wat volgens sy bedrieglike begeertes+ verderf word;+
21 afgunstighede, dronkenskap,+ swelgerye en soortgelyke dinge. Aangaande hierdie dinge waarsku ek julle vooruit, net soos ek julle reeds vooruit gewaarsku het, dat dié wat sulke dinge beoefen,+ God se koninkryk nie sal beërf nie.+
22 dat julle die ou persoonlikheid moet aflê,+ wat met julle vroeëre lewenswandel ooreenkom en wat volgens sy bedrieglike begeertes+ verderf word;+