5 En die seuns van Ruben,+ die eersgeborene van Israel—want hy was die eersgeborene;+ maar omdat hy die rusbed van sy vader ontheilig het,+ is sy eersgeboortereg aan die seuns van Josef,+ die seun van Israel, gegee, sodat hy nie in die geslagsregister ingeskryf sou word vir die eersgeboortereg nie.