Psalm 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want Jehovah neem kennis van die weg van die regverdiges,+Maar die weg van die goddeloses sal vergaan.+ Psalm 146:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Jehovah bewaar die inwonende vreemdelinge;+Die vaderlose seun en die weduwee ondersteun hy,+Maar die weg+ van die goddeloses maak hy krom.+ Matteus 7:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 “Gaan in deur die nou poort;+ want breed en wyd is die pad wat na die vernietiging lei, en dié wat daardeur ingaan, is baie;
6 Want Jehovah neem kennis van die weg van die regverdiges,+Maar die weg van die goddeloses sal vergaan.+
9 Jehovah bewaar die inwonende vreemdelinge;+Die vaderlose seun en die weduwee ondersteun hy,+Maar die weg+ van die goddeloses maak hy krom.+
13 “Gaan in deur die nou poort;+ want breed en wyd is die pad wat na die vernietiging lei, en dié wat daardeur ingaan, is baie;