Job 26:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Sjeool lê naak voor hom,+En die plek van vernietiging het geen bedekking nie. Psalm 139:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 As ek na die hemel sou opklim, sou u daar wees;+En as ek my slaapbank in Sjeool sou uitsprei, kyk! u sou daar wees.+
8 As ek na die hemel sou opklim, sou u daar wees;+En as ek my slaapbank in Sjeool sou uitsprei, kyk! u sou daar wees.+