Spreuke 4:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Maak die pad van jou voet gelyk,+ en laat al jou weë stewig gevestig wees.+ Spreuke 11:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Die regverdigheid van die onberispelike sal sy weg reguit maak,+ maar die goddelose sal in sy eie goddeloosheid val.+ Efesiërs 5:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Let dan voortdurend streng op hoe julle wandel,+ dat dit nie as onwyses is nie, maar as wyses, Jakobus 3:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Wie is wys en verstandig onder julle? Laat hom uit sy goeie gedrag sy werke toon+ met ’n sagmoedigheid wat by wysheid behoort.
5 Die regverdigheid van die onberispelike sal sy weg reguit maak,+ maar die goddelose sal in sy eie goddeloosheid val.+
13 Wie is wys en verstandig onder julle? Laat hom uit sy goeie gedrag sy werke toon+ met ’n sagmoedigheid wat by wysheid behoort.