9 Is die hele land nie tot jou beskikking nie? Skei jou asseblief van my af. As jy links gaan, dan sal ek regs gaan; maar as jy regs gaan, dan sal ek links gaan.”+
8 Moenie uitgaan om haastig ’n regsaak te voer nie, sodat dit nie ’n kwessie sal wees van wat jy teen die afloop daarvan sal doen wanneer jou medemens jou dan verneder nie.+
39 Ek sê egter vir julle: Moenie die een wat goddeloos is, teëstaan nie; maar as iemand jou op jou regterwang klap,+ draai die ander een ook na hom toe.