Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 19:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “‘Julle mag geen onreg doen in die regspraak nie. Jy mag die geringe nie partydig behandel nie,+ en jy mag ’n vername man nie bevoorreg nie.+ Met geregtigheid moet jy jou metgesel oordeel.

  • Deuteronomium 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Julle mag in die regspraak nie partydig wees nie.+ Julle moet klein en groot op dieselfde wyse aanhoor.+ Julle mag nie bang word vir ’n mens nie,+ want die regspraak is God s’n;+ en die saak wat vir julle te moeilik is, moet julle voor my bring, en ek sal dit verhoor.’+

  • Spreuke 24:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Ook hierdie woorde is vir die wyses:+ Om partydigheid in die gereg te toon, is nie goed nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel