19 Jy mag die reg nie verdraai nie.+ Jy mag nie partydig wees+ of ’n omkoopgeskenk aanvaar nie, want die omkoopgeskenk verblind die oë van wyses+ en verdraai die woorde van regverdiges.
6 En hy het vir die regters gesê: “Kyk wat julle doen,+ want julle spreek nie reg vir die mens nie, maar vir Jehovah;+ en hy is met julle in die regspraak.+