Prediker 3:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 en ook dat elke mens eet en inderdaad drink en die goeie sien vir al sy harde werk.+ Dit is die gawe van God.+ Jakobus 1:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Elke goeie gawe+ en elke volmaakte geskenk kom van bo,+ want dit daal neer van die Vader van die hemelse ligte,+ en by hom is daar geen verandering van die draaiing van die skaduwee nie.+
13 en ook dat elke mens eet en inderdaad drink en die goeie sien vir al sy harde werk.+ Dit is die gawe van God.+
17 Elke goeie gawe+ en elke volmaakte geskenk kom van bo,+ want dit daal neer van die Vader van die hemelse ligte,+ en by hom is daar geen verandering van die draaiing van die skaduwee nie.+