Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 136:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Die Een wat die groot ligte gemaak het:+

      Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+

  • Jesaja 45:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Die Een wat die lig formeer+ en die duisternis skep,+ wat vrede maak+ en rampspoed skep:+ Ek, Jehovah, doen al hierdie dinge.+

  • Jesaja 60:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Jou son sal nie meer ondergaan nie, en ook sal jou maan nie afneem nie; want Jehovah sal vir jou ’n lig word wat tot onbepaalde tyd bestaan,+ en die dae van jou rou sal voltooi wees.+

  • Efesiërs 5:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 want julle was eens duisternis,+ maar julle is nou lig+ in verband met die Here. Gaan voort om as kinders van die lig te wandel,

  • 1 Johannes 1:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En dít is die boodskap wat ons van hom gehoor het en aan julle bekend maak,+ dat God lig is+ en daar hoegenaamd geen duisternis in eenheid met hom is nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel