Psalm 89:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 Watter man lewe daar wat die dood nie sal sien nie?+Kan hy aan sy siel ontkoming verskaf uit die hand van Sjeool?+ Sela. Psalm 104:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 As u u aangesig verberg, raak hulle ontsteld.+As u hulle gees wegneem, sterf hulle,+En hulle keer terug tot hulle stof.+ Psalm 146:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Sy gees gaan uit,+ hy keer terug na sy grond;+Op daardie dag vergaan sy gedagtes.+
48 Watter man lewe daar wat die dood nie sal sien nie?+Kan hy aan sy siel ontkoming verskaf uit die hand van Sjeool?+ Sela.
29 As u u aangesig verberg, raak hulle ontsteld.+As u hulle gees wegneem, sterf hulle,+En hulle keer terug tot hulle stof.+