36 Laastens het die koning gestuur en Siʹmeï+ laat roep en vir hom gesê: “Bou vir jou ’n huis in Jerusalem, en jy moet daar woon en nie daarvandaan uitgaan na hierdie en daardie plek nie.
3 Moet jou nie haas sodat jy van hom af kan weggaan nie.+ Moenie in ’n slegte saak bly staan nie.+ Want alles wat dit hom behaag om te doen, sal hy doen,+
2 om van niemand kwaad te spreek nie, om nie strydlustig te wees nie,+ om redelik te wees+ en alle sagmoedigheid teenoor alle mense aan die dag te lê.+