Deuteronomium 15:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want die arme sal nooit in die land ontbreek nie.+ Daarom beveel ek jou deur te sê: ‘Jy moet jou hand met vrygewigheid oopmaak vir jou geteisterde en arm broer in jou land.’+ Spreuke 22:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hy wat ’n goedgunstige oog het, sal geseën word, want hy het van sy voedsel vir die geringe gegee.+ Jesaja 32:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 “Gelukkig is julle wat langs al die waters saad saai,+ wat die pote van die bul en van die esel uitstuur.”+
11 Want die arme sal nooit in die land ontbreek nie.+ Daarom beveel ek jou deur te sê: ‘Jy moet jou hand met vrygewigheid oopmaak vir jou geteisterde en arm broer in jou land.’+
9 Hy wat ’n goedgunstige oog het, sal geseën word, want hy het van sy voedsel vir die geringe gegee.+
20 “Gelukkig is julle wat langs al die waters saad saai,+ wat die pote van die bul en van die esel uitstuur.”+