Job 13:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Want u bly bitter dinge teen my skryf+En u laat my die gevolge van die oortredings van my jeug dra.+ Psalm 25:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Dink tog nie aan die sondes van my jeug en my opstandige dade nie.+Dink aan my ooreenkomstig u liefderyke goedhartigheid,+Ter wille van u goedheid, o Jehovah.+
26 Want u bly bitter dinge teen my skryf+En u laat my die gevolge van die oortredings van my jeug dra.+
7 Dink tog nie aan die sondes van my jeug en my opstandige dade nie.+Dink aan my ooreenkomstig u liefderyke goedhartigheid,+Ter wille van u goedheid, o Jehovah.+