Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “‘As julle aanhou om in my insettinge te wandel en my gebooie te onderhou en julle dit nakom,+

  • Deuteronomium 28:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “En as jy nie na die stem van Jehovah jou God luister deur al sy gebooie en sy insettinge sorgvuldig te onderhou wat ek jou vandag beveel nie, dan sal al hierdie vloeke oor jou kom en jou inhaal:+

  • Psalm 119:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Vir u insettinge sal ek ’n liefde toon.+

      Ek sal u woord nie vergeet nie.+

  • Jakobus 4:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Een is wetgewer en regter,+ hy wat kan red en vernietig.+ Maar jy, wie is jy om jou naaste te oordeel?+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel