Job 33:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Hy het my siel verlos, sodat dit nie in die kuil sou ingaan nie,+En my lewe sal die lig sien.’ Psalm 71:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Omdat u my baie benoudhede en rampspoede laat sien het+—Maak my tog weer lewend;+En laat my weer uit die waterdieptes van die aarde opkom.+
20 Omdat u my baie benoudhede en rampspoede laat sien het+—Maak my tog weer lewend;+En laat my weer uit die waterdieptes van die aarde opkom.+