8 En al hierdie knegte van u sal beslis na my toe afkom en hulle voor my neerwerp+ en sê: ‘Trek, jy en die hele volk wat in jou voetspore volg.’ En daarna sal ek uittrek.” Daarop het hy in gloeiende toorn van Farao af weggegaan.
9 Kyk! Ek sal dié gee wat uit die sinagoge van Satan is, wat sê dat hulle Jode is,+ en dit tog nie is nie maar lieg+—kyk! ek sal hulle laat kom en voor jou voete hulde laat bewys+ en hulle laat weet dat ek jou liefgehad het.