Sagaria 9:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “Wees baie bly, o dogter van Sion.+ Roep triomfantlik uit,+ o dogter van Jerusalem. Kyk! Jou koning+ kom na jou toe.+ Hy is regverdig, ja, gered;+ nederig,+ en hy ry op ’n esel, ja, op ’n volgroeide dier, die hingsvul van ’n eselin.+ Matteus 12:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 maar hy het hulle streng gelas om hom nie openbaar te maak nie;+ Matteus 12:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Hy sal nie twis+ of hard uitroep nie, en ook sal niemand sy stem in die breë strate hoor nie.
9 “Wees baie bly, o dogter van Sion.+ Roep triomfantlik uit,+ o dogter van Jerusalem. Kyk! Jou koning+ kom na jou toe.+ Hy is regverdig, ja, gered;+ nederig,+ en hy ry op ’n esel, ja, op ’n volgroeide dier, die hingsvul van ’n eselin.+