Jesaja 41:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Wie was bedrywig+ en het dit gedoen, die geslagte van die begin af geroep?+ “Ek, Jehovah, die Eerste;+ en by die laastes is ek dieselfde.”+ Openbaring 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “Ek is die Alfa en die Omeʹga”,+ sê Jehovah God, “die Een wat is en wat was en wat kom,+ die Almagtige.”+
4 Wie was bedrywig+ en het dit gedoen, die geslagte van die begin af geroep?+ “Ek, Jehovah, die Eerste;+ en by die laastes is ek dieselfde.”+
8 “Ek is die Alfa en die Omeʹga”,+ sê Jehovah God, “die Een wat is en wat was en wat kom,+ die Almagtige.”+