1 En in die eerste jaar van Kores,+ die koning van Persië, het Jehovah—sodat Jehovah se woord uit die mond van Jeremia+ vervul sou word—die gees van Kores, die koning van Persië, opgewek,+ sodat hy ’n oproep+ deur sy hele ryk laat gaan het, selfs ook skriftelik,+ wat lui: