Deuteronomium 30:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “Want hierdie gebod wat ek jou vandag beveel, is nie te moeilik vir jou nie, en ook is dit nie ver nie.+ Spreuke 8:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Hou die wysheid nie aan om uit te roep+ en laat die onderskeidingsvermoë nie voortdurend sy stem hoor nie?+ Jesaja 48:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “KOM nader na my toe. Hoor dit. Van die begin af het ek geensins in ’n verborge plek gespreek nie.+ Van die tyd af dat dit gebeur het, was ek daar.” En nou het die Soewereine Heer Jehovah my gestuur, ja, sy gees.+
11 “Want hierdie gebod wat ek jou vandag beveel, is nie te moeilik vir jou nie, en ook is dit nie ver nie.+
8 Hou die wysheid nie aan om uit te roep+ en laat die onderskeidingsvermoë nie voortdurend sy stem hoor nie?+
16 “KOM nader na my toe. Hoor dit. Van die begin af het ek geensins in ’n verborge plek gespreek nie.+ Van die tyd af dat dit gebeur het, was ek daar.” En nou het die Soewereine Heer Jehovah my gestuur, ja, sy gees.+