Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 30
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Deuteronomium 30:1

Kruisverwysings

  • +De 11:27; 28:2
  • +De 11:28; 28:15
  • +1Kn 8:47; Ne 1:9; Ese 18:28; Jl 2:13
  • +2Kn 17:6, 23; 25:26; 2Kr 36:20

Deuteronomium 30:2

Kruisverwysings

  • +Jes 55:7; Ho 3:5; 1Jo 1:9
  • +De 4:29

Deuteronomium 30:3

Kruisverwysings

  • +Jer 29:14
  • +Klg 3:22
  • +Esr 1:3; Ps 147:2; Jes 56:8; Jer 32:37; Ese 34:13

Deuteronomium 30:4

Kruisverwysings

  • +De 28:64; Jes 11:11; Sef 3:20; Sag 8:7

Deuteronomium 30:5

Kruisverwysings

  • +Ne 1:9

Deuteronomium 30:6

Kruisverwysings

  • +Jer 32:39
  • +De 10:16; Ro 2:29
  • +De 6:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/6/1, bl. 13

Deuteronomium 30:7

Kruisverwysings

  • +Ge 12:3; Jes 10:12; Jer 25:12; Klg 3:64; Ro 12:19

Deuteronomium 30:8

Kruisverwysings

  • +De 30:2

Deuteronomium 30:9

Kruisverwysings

  • +Jes 65:21; Mal 3:10; Mt 6:33; Flp 4:19
  • +De 7:14; 28:4; Ps 107:38
  • +Le 26:4; Ps 67:6; 2Kor 9:10
  • +De 15:4; Spr 10:22
  • +De 28:63; Jer 32:41

Deuteronomium 30:10

Kruisverwysings

  • +De 26:17; 30:2
  • +Ne 1:9; Ese 18:21; 33:11; Han 3:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 89

Deuteronomium 30:11

Kruisverwysings

  • +Ps 147:19; Spr 2:4; Jes 45:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/11/1, bl. 31

Deuteronomium 30:12

Kruisverwysings

  • +Ro 10:6

Deuteronomium 30:14

Kruisverwysings

  • +Ro 10:8
  • +Mt 7:21; Jak 1:25

Deuteronomium 30:15

Kruisverwysings

  • +De 11:26; 32:47

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/11/1, bl. 31

Deuteronomium 30:16

Kruisverwysings

  • +De 6:5; 30:6
  • +Spr 19:16; 1Kor 7:19
  • +Le 25:18; De 4:45; Ps 19:9
  • +Le 18:5; Ne 9:29; Ga 3:12
  • +De 30:5

Deuteronomium 30:17

Kruisverwysings

  • +De 29:18; 1Sa 12:25; Heb 3:12
  • +De 4:19; 31:29; Ps 96:5

Deuteronomium 30:18

Kruisverwysings

  • +De 8:19; Jos 23:15

Deuteronomium 30:19

Kruisverwysings

  • +De 4:26; 31:28; Jes 1:2
  • +De 32:47
  • +De 11:26; 28:2
  • +De 27:26; 28:15
  • +Jos 24:15
  • +De 6:2; Jer 32:39

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/2/15, bl. 28

    2006/6/1, bl. 27

    Ontwaak!,

    2009/2, bl. 13

Deuteronomium 30:20

Kruisverwysings

  • +De 10:12
  • +De 4:4
  • +De 4:40
  • +Ge 12:7; 15:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/2/15, bl. 28

    2009/11/1, bl. 31

    2006/6/1, bl. 28-29

    Ontwaak!,

    2009/2, bl. 13

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Deut. 30:1De 11:27; 28:2
Deut. 30:1De 11:28; 28:15
Deut. 30:11Kn 8:47; Ne 1:9; Ese 18:28; Jl 2:13
Deut. 30:12Kn 17:6, 23; 25:26; 2Kr 36:20
Deut. 30:2Jes 55:7; Ho 3:5; 1Jo 1:9
Deut. 30:2De 4:29
Deut. 30:3Jer 29:14
Deut. 30:3Klg 3:22
Deut. 30:3Esr 1:3; Ps 147:2; Jes 56:8; Jer 32:37; Ese 34:13
Deut. 30:4De 28:64; Jes 11:11; Sef 3:20; Sag 8:7
Deut. 30:5Ne 1:9
Deut. 30:6Jer 32:39
Deut. 30:6De 10:16; Ro 2:29
Deut. 30:6De 6:5
Deut. 30:7Ge 12:3; Jes 10:12; Jer 25:12; Klg 3:64; Ro 12:19
Deut. 30:8De 30:2
Deut. 30:9Jes 65:21; Mal 3:10; Mt 6:33; Flp 4:19
Deut. 30:9De 7:14; 28:4; Ps 107:38
Deut. 30:9Le 26:4; Ps 67:6; 2Kor 9:10
Deut. 30:9De 15:4; Spr 10:22
Deut. 30:9De 28:63; Jer 32:41
Deut. 30:10De 26:17; 30:2
Deut. 30:10Ne 1:9; Ese 18:21; 33:11; Han 3:19
Deut. 30:11Ps 147:19; Spr 2:4; Jes 45:19
Deut. 30:12Ro 10:6
Deut. 30:14Ro 10:8
Deut. 30:14Mt 7:21; Jak 1:25
Deut. 30:15De 11:26; 32:47
Deut. 30:16De 6:5; 30:6
Deut. 30:16Spr 19:16; 1Kor 7:19
Deut. 30:16Le 25:18; De 4:45; Ps 19:9
Deut. 30:16Le 18:5; Ne 9:29; Ga 3:12
Deut. 30:16De 30:5
Deut. 30:17De 29:18; 1Sa 12:25; Heb 3:12
Deut. 30:17De 4:19; 31:29; Ps 96:5
Deut. 30:18De 8:19; Jos 23:15
Deut. 30:19De 4:26; 31:28; Jes 1:2
Deut. 30:19De 32:47
Deut. 30:19De 11:26; 28:2
Deut. 30:19De 27:26; 28:15
Deut. 30:19Jos 24:15
Deut. 30:19De 6:2; Jer 32:39
Deut. 30:20De 10:12
Deut. 30:20De 4:4
Deut. 30:20De 4:40
Deut. 30:20Ge 12:7; 15:18
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Deuteronomium 30:1-20

Deuteronomium

30 “En wanneer al hierdie woorde oor jou kom, die seën+ en die vloek,+ wat ek jou voorgehou het, en jy dit weer ter harte geneem het+ onder al die nasies waarheen Jehovah jou God jou verstrooi het,+ 2 en jy tot Jehovah jou God teruggekeer+ en na sy stem geluister het ooreenkomstig alles wat ek jou vandag beveel, jy en jou kinders, met jou hele hart en jou hele siel,+ 3 dan sal Jehovah jou God jou gevangenes terugbring+ en aan jou barmhartigheid bewys+ en jou weer bymekaarmaak uit al die volke waarheen Jehovah jou God jou verstrooi het.+ 4 Al is jou verstrooides aan die einde van die hemel, sal Jehovah jou God jou daarvandaan bymekaarmaak en jou daarvandaan gaan haal.+ 5 Jehovah jou God sal jou inderdaad in die land bring wat jou vaders in besit geneem het, en jy sal dit beslis in besit neem; en hy sal inderdaad aan jou goed doen en jou meer vermenigvuldig as jou vaders.+ 6 En Jehovah jou God sal jou hart en die hart van jou nageslag+ moet besny,+ sodat jy Jehovah jou God kan liefhê met jou hele hart en jou hele siel ter wille van jou lewe.+ 7 En Jehovah jou God sal beslis al hierdie vloeke op jou vyande en op jou haters lê, wat jou vervolg het.+

8 “Wat jou betref, jy sal omdraai en beslis na die stem van Jehovah luister en al sy gebooie uitvoer wat ek jou vandag beveel.+ 9 En Jehovah jou God sal jou inderdaad oorgenoeg laat hê in al die werk van jou hand,+ in die vrug van jou liggaam en die vrug van jou mak diere+ en die vrugte van jou grond,+ tot voorspoed;+ want Jehovah sal hom weer ten goede oor jou verheug, net soos hy hom oor jou voorvaders verheug het;+ 10 want jy sal na die stem van Jehovah jou God luister om sy gebooie en sy insettinge te onderhou wat in hierdie wetboek geskryf is,+ omdat jy met jou hele hart en jou hele siel tot Jehovah jou God sal terugkeer.+

11 “Want hierdie gebod wat ek jou vandag beveel, is nie te moeilik vir jou nie, en ook is dit nie ver nie.+ 12 Dit is nie in die hemel, sodat daar gesê kan word nie: ‘Wie sal vir ons in die hemel opvaar en dit vir ons gaan haal, dat hy ons dit kan laat hoor sodat ons dit kan uitvoer?’+ 13 Ook is dit nie aan die oorkant van die see, sodat daar gesê kan word nie: ‘Wie sal vir ons na die oorkant van die see vaar en dit vir ons gaan haal, dat hy ons dit kan laat hoor sodat ons dit kan uitvoer?’ 14 Want die woord is baie naby jou, in jou eie mond en in jou eie hart,+ sodat jy dit kan doen.+

15 “Kyk, ek hou jou vandag die lewe en die goeie voor, en die dood en die kwaad.+ 16 As jy luister na die gebooie van Jehovah jou God, wat ek jou vandag beveel, om Jehovah jou God lief te hê,+ in sy weë te wandel en sy gebooie+ en sy insettinge en sy regterlike beslissings te onderhou,+ dan sal jy sekerlik bly lewe+ en vermenigvuldig, en Jehovah jou God sal jou seën in die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem.+

17 “Maar as jou hart afwyk en jy nie luister nie,+ en jy verlei word en jou voor ander gode neerbuig en hulle dien,+ 18 dan vertel ek julle vandag dat julle sekerlik sal vergaan.+ Julle sal julle dae nie verleng in die land waarheen jy deur die Jordaan trek om dit in besit te gaan neem nie. 19 Ek neem vandag die hemel en die aarde as getuies teen julle,+ dat ek jou die lewe en die dood voorgehou het,+ die seën+ en die vloek;+ en jy moet die lewe kies sodat jy kan bly lewe,+ jy en jou nageslag,+ 20 deur Jehovah jou God lief te hê,+ deur na sy stem te luister en deur hom aan te kleef;+ want hy is jou lewe en die lengte van jou dae,+ sodat jy in die land kan woon wat Jehovah aan jou voorvaders Abraham, Isak en Jakob met ’n eed beloof het om aan hulle te gee.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel