Jeremia 23:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 “Of kan enige mens in skuilplekke verborge wees sodat ek hom nie sien nie?”+ is die woord van Jehovah. “Vul ek nie die hemel en die aarde nie?”+ is die woord van Jehovah. Hebreërs 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En daar is nie ’n skepping wat nie vir sy oë sigbaar is nie,+ maar alles lê naak en oop en bloot voor die oë van hom aan wie ons rekenskap moet gee.+
24 “Of kan enige mens in skuilplekke verborge wees sodat ek hom nie sien nie?”+ is die woord van Jehovah. “Vul ek nie die hemel en die aarde nie?”+ is die woord van Jehovah.
13 En daar is nie ’n skepping wat nie vir sy oë sigbaar is nie,+ maar alles lê naak en oop en bloot voor die oë van hom aan wie ons rekenskap moet gee.+