Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 32:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Daarop het hy gesê: “Jy sal nie meer Jakob genoem word nie, maar Israel,+ want jy het met God en met mense geworstel+ sodat jy uiteindelik die oorhand gekry het.”

  • Genesis 35:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En God het vir hom gesê: “Jou naam is Jakob.+ Jy sal nie meer Jakob genoem word nie, maar Israel sal jou naam word.” En hy het hom Israel begin noem.+

  • 2 Konings 17:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Tot vandag toe handel hulle volgens hulle vroeëre godsdienste.+ Niemand het Jehovah gevrees nie+ en niemand het gehandel volgens sy insettinge en sy regterlike beslissings+ en die wet+ en die gebod+ wat Jehovah die kinders van Jakob,+ aan wie hy die naam Israel gegee het,+ beveel het nie,

  • Romeine 9:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Dit is egter nie asof die woord van God gefaal het nie.+ Want nie almal wat uit Israel spruit, is werklik “Israel” nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel