-
Jeremia 35:15Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
15 En ek het al my knegte, die profete, na julle toe bly stuur,+ ja, vroeg opgestaan en hulle gestuur, en gesê: ‘Keer asseblief terug, elkeen van sy slegte weg,+ en maak julle handelinge goed,+ en moenie agter ander gode aan loop om hulle te dien nie.+ En woon in die land wat ek aan julle en aan julle voorvaders gegee het.’+ Maar julle het nie gehoor gegee nie, en ook het julle nie na my geluister nie.+
-