Eksodus 10:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Steek jou hand na die hemel uit,+ sodat duisternis oor Egipteland kom en die duisternis gevoel kan word.” Psalm 18:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Hy het toe duisternis sy skuilplek gemaak,+Rondom hom as sy hut,Donker waters, dik wolke.+ Matteus 27:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 Van die sesde uur af het daar ’n duisternis+ oor die hele land gekom, tot die negende uur toe.+
21 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Steek jou hand na die hemel uit,+ sodat duisternis oor Egipteland kom en die duisternis gevoel kan word.”