5 “Want hy het die bewoners van die hoogte,+ die verhewe stad,+ neergewerp. Hy verneder dit, hy verneder dit tot die grond toe; hy bring dit in aanraking met die stof.+
6 “VLUG uit Babilon uit,+ en laat elkeen aan sy siel ontkoming verskaf.+ Moenie deur sy oortreding leweloos gemaak word nie.+ Want dit is die tyd van wraak wat aan Jehovah behoort.+ Hy vergeld hom sy handelswyse.+
4 En ek het ’n ander stem uit die hemel hoor sê: “Gaan uit haar uit, my volk,+ as julle nie met haar in haar sondes wil deel nie,+ en as julle geen deel van haar plae wil ontvang nie.