20 GAAN UIT Babilon uit!+ Vlug weg van die Galdeërs+ af. Verkondig dit met die geluid van vreugdegeroep, laat dit hoor.+ Laat dit tot aan die einde van die aarde uitgaan.+ Sê: “Jehovah het sy kneg Jakob teruggekoop.+
4 En ek het ’n ander stem uit die hemel hoor sê: “Gaan uit haar uit, my volk,+ as julle nie met haar in haar sondes wil deel nie,+ en as julle geen deel van haar plae wil ontvang nie.