6 En Jehovah van die leërs sal op hierdie berg+ beslis vir al die volke+ ’n feesmaal van olieryke geregte berei,+ ’n feesmaal van beleë wyn, van olieryke geregte vol murg,+ van gesuiwerde,+ beleë wyn.+
17 Elke goeie gawe+ en elke volmaakte geskenk kom van bo,+ want dit daal neer van die Vader van die hemelse ligte,+ en by hom is daar geen verandering van die draaiing van die skaduwee nie.+