16 “Gaan, en jy moet vir Ebed-Meleg,+ die Etiopiër, sê: ‘Só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: “Kyk, ek laat my woorde oor hierdie stad waar word ten kwade en nie ten goede nie,+ en dit sal beslis in dié dag voor jou gebeur.”’+
17 Op hierdie manier het God, toe hy hom voorgeneem het om die onveranderlikheid+ van sy voorneme in oorvloediger mate aan die erfgename+ van die belofte te toon, met ’n eed ingetree,