2 Konings 16:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 In die sewentiende jaar van Peka, die seun van Remaʹlia, het Agas,+ die seun van Jotam, die koning van Juda, koning geword. 2 Kronieke 28:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Agas+ was twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het sestien jaar in Jerusalem regeer,+ en hy het nie gedoen wat reg was in Jehovah se oë soos sy voorvader Dawid nie.+
16 In die sewentiende jaar van Peka, die seun van Remaʹlia, het Agas,+ die seun van Jotam, die koning van Juda, koning geword.
28 Agas+ was twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het sestien jaar in Jerusalem regeer,+ en hy het nie gedoen wat reg was in Jehovah se oë soos sy voorvader Dawid nie.+