-
2 Konings 19:4Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
4 Miskien sal Jehovah u God al die woorde hoor+ van Rabʹsake, wat deur die koning van Assiʹrië, sy heer, gestuur is om die lewende God uit te tart,+ en sal hy van hom rekenskap eis vir die woorde wat Jehovah u God gehoor het.+ En u moet ’n gebed+ opstuur vir die oorblyfsel+ wat nog gevind kan word.’”
-