2 Kronieke 32:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Maar koning Hiskiʹa+ en die profeet+ Jesaja,+ die seun van Amos,+ het hieroor bly bid+ en tot die hemel om hulp geroep.+ Psalm 50:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En roep my aan in die dag van benoudheid.+Ek sal jou red, en jy sal my verheerlik.”+ Jakobus 5:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Bely+ dus julle sondes openlik aan mekaar en bid vir mekaar, sodat julle genees kan word.+ Die smeking van ’n regverdige het groot krag wanneer dit aan die werk is.+
20 Maar koning Hiskiʹa+ en die profeet+ Jesaja,+ die seun van Amos,+ het hieroor bly bid+ en tot die hemel om hulp geroep.+
16 Bely+ dus julle sondes openlik aan mekaar en bid vir mekaar, sodat julle genees kan word.+ Die smeking van ’n regverdige het groot krag wanneer dit aan die werk is.+