16 Want soos vuur sal Jehovah inderdaad die geskil opneem, ja, met sy swaard,+ teen alle vlees; en dié wat deur Jehovah omgebring word, sal beslis baie word.+
41 “Maar dan sal hy vir dié aan sy linkerhand sê: ‘Gaan weg van my af,+ julle wat vervloek is, die ewige vuur+ in wat vir die Duiwel en sy engele berei is.+