2 Kronieke 6:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 “Maar sal God waarlik by die mens op die aarde woon?+ Kyk! Die hemel, ja, die hemel der hemele, kan u nie bevat nie;+ hoeveel minder dan hierdie huis wat ek gebou het!+ Handelinge 17:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Die God wat die wêreld en alles daarin gemaak het, die Een wat Here van hemel en aarde is,+ woon nie in handgemaakte tempels+ nie,
18 “Maar sal God waarlik by die mens op die aarde woon?+ Kyk! Die hemel, ja, die hemel der hemele, kan u nie bevat nie;+ hoeveel minder dan hierdie huis wat ek gebou het!+
24 Die God wat die wêreld en alles daarin gemaak het, die Een wat Here van hemel en aarde is,+ woon nie in handgemaakte tempels+ nie,